Sleutelwoorde

, ,

Ek wil graag teen more-middag weer ‘n opgedateerde lys op Boekemakranka plaas van nominasies tot dusver van jou gunsteling-boeke. Sien die vorige inskrywing.

Vat nou ‘n ou tydjie en vertel bietjie vir ander watter Afikaanse boeke het jy die afgelope tyd geniet. Dalk inspireer dit hulle ook om dit te lees!

Kom plak dit sommer hier as kommentaar in die formaat Skrywer van voornaam,Titel

Lees is lekker!

Advertisements