Sleutelwoorde

, ,

Daar is ‘n lekker boekprys vir die persoon wat die eerste tien boeke reg raai vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009!

Die persoon wat die naaste aan reg is wen ‘n heerlike spanningsverhaal deur Chanette Paul, geskenk deur LAPA uitgewers!

Jy kan sommer jou raaiskoot hier waag, of jy kan dit stuur na leeslys@icon.co.za

(Slegs lede van die Boekemakranka Forum, of die Boekemakranka Facebook groep kom in aanmerking vir die prys, so sluit sommer vandag aan as jy nog nie lid is nie)

As jy nog nie gestem het nie, daar is nog drie dae tyd.

Advertisements