Sleutelwoorde

, ,

Wen nog ‘n boek! Daar is nog ‘n Chanette Paul Spanningsverhaal om te wen, geskenk deur Lapa Uitgewers.

Die eerste persoon wat kan raai watter skrywer se boek onder die top 10 gaan beland wat ‘n heerlike verrassing gaan wees vir baie mense, wen ook ‘n boek! So ‘n uitskieter tussen die ‘groot’ name. (As dieselfde tendens voortduur met die stemmery – alle aanduidings is reeds daar van die begin af.)

‘n Wenk – Dis ‘n jong skrywer.

As jy nou nog nie gestem het nie, daar is nog kans! http://leeslys.wordpress.com

Dan is ‘n ook ‘n boekprys vir die persoon wat die eerste tien boeke reg raai vir Boekemakranka se Top 100 Afrikaanse Leeslys vir 2009!

Jy kan hier raai, of dit stuur na leeslys@icon.co.za

(Slegs lede van Boekemakranka, of die Boekemakranka Facebook groep kom in aanmerking vir die prys, so sluit sommer vandag aan as jy nog nie lid is nie. Boeke kan ongelukkig net na adresse in SA gepos word.)

Advertisements