Ag julle, ek kry nou net notification dat ek my eie Post gelike het! Natuurlik LIKE  ek my eie stories, anders sou ek dit nie geskryf het nie, maar dis darem nou regtig al te windgat om jou eie post te LIKE.

Hoe op aarde unlike ek dit nou?

(Ek gaan hierdie weer uitvee, help my net eers hier, voor ek my naam TOTAAL krater maak, ek het dit mos reeds in die viorige pos gedoen…)

Advertisements