Hier was eergister so sagte kloppie aan die voordeur

Amper ignoreer ek dit

Toe is dit ‘n koerier

Met ‘n pakkie

En in die pakkie was daar ‘n boks

En om die boks was daar tape

En onder die tape was daar baie taai plakpapier

En in die boks was nog ‘n boks

Wat moeilik oopgemaak het

Met ‘n KINDLE in!

As jy gedink het ‘n Kindle is iets waarop jy net jou e-boeke lees, dink weer!

Ek het so pas ‘n stuk in ‘n boek wat vir my mooi is, met die druk van ‘n paar knoppies op Facebook en Twitter geshare. Kyk links bo. Mens kan ook musiek luister terwyl jy lees.

Advertisements