Sleutelwoorde

,

A change is as good as a holiday.

Op vakansie is ‘n mens rustiger, alles lyk en voel skoon en ‘n mens voel mos sommer gemoedelik.

Jy aanvaar dinge makliker. Jy aanvaar ook dat daar is tyd is om te kom, en ‘n tyd om te gaan.

Dis daar ook maklik om ‘n nuwe uitrusting uit te toets, of sommer net jou skoene uit te skop en jou voete in nuwe waters te waag. Ek gril bietjie vir kaalvoet, maar dalk, net dalk spoel die water my voete skoon.

En my gemoed. Want op hierdie oomblik voel ek net so effens besoedel, en het ek ‘n vakansie nodig.

Advertisements