You are as happy as your saddest child… Hierdie woorde het my tot in my kleintoontjie se skewe nael getref.

Daar is geen bewyse dat William Shakespeare se naam so gespel is in sy lewe nie.

As jy kán, gáán jy. Jy hoef nie. Maar as jy wil, kan jy.

Om e-Boeke te maak en te verkoop, is groot pret!

Iets wat gratis aangebied word, is dikwels meer moeite as om die item te koop.

Dat vriendskappe nie vir ewig hou nie. Dat mense my gaan teleurstel langs die pad.

Daar is soms regtig bargains te kry! Vir slegs R50 het ek ‘n R200 Kalahari voucher gekoop.

Dan is ek dankbaar dat ek weer herinner is waar my prioriteite lê. By my huis, my man en my lewe.

Wat het jy vandag geleer?

Advertisements