As jy kyk na die mensdom en die wêreld om jou, wat sien jy? Wat voel jy? Hoe pas jy aan daarby? Baie mense maak dit vir hulleself maklik, En Kyk Noord, En Gaan Voort. Dan is daar die mense wat wroeg in hulle binnestes, maar ‘n vrolike front voorhou. Dis hulle wat swaar kry.

Meestal kry ek bemoediging of  ‘n boodskap uit ‘n oord waar ek dit nie verwag het nie, wanneer ek dit die nodigste het. Een so ‘n boodskap was hierdie een van Neale Donald Walsch.

On this day of your life, dear friend, I believe God wants you to know…
…that the cycles of life are endless — and always serve you, because life is a process that serves Life Itself.

When things seeem to be shifting away from you, moving in the other direction, closing doors, shutting own opportunities, remember that all things are cyclical — including Life Itself.

What you are experiencing is temporary — whether it’s “good” OR “bad.” So stop calling it one thing or the other, and simply embrace it as What’s Happening Now.

You’ll move through it all much more peacefully. And one day you’ll call it ALL “good.”

Wat ook al gebeur in mens se lewe, of dit vir jou nóú traumaties is, klink my mens moet maar net vasbyt. En as dinge skeefloop deurdat daar (‘n) strooi oor jou lewe kom wat die kameel se rug knak, bly kalm. Let Go, Let God.

Maar waarom is die strooi so sterk, en die kameel se rug so swak?

Advertisements