Sleutelwoorde

,

Dit is my uitsig vir nou. Daar is seker voordele…

    Ek kan sonder om sleg te voel bietjie niks doen.
    ‘n Uiltjie knip in die middel van die dag
    Opvang op my leeswerk
    Ons kan altyd weer volgende week Hermanus toe gaan
    Ek het dinktyd
    Ek probeer dink hier mense! Wat is die voordele van opgooi in die nag en maagpyn in die dag?!?

      Posted with WordPress for BlackBerry.

      Advertisements