Gister het ek ‘n baie tranerige inskrywing gemaak oor vriende, maar daar is baie meer aan vriendskap as net trane!

Waarom skryf jy nie bietjie oor jou vriende nie? Daar is so baie dimensies. Dink maar aan:

  • My vriend wat my teleurgestel het
  • My vriend wat my verneuk het
  • My vriend wat my hart bly gemaak het
  • My vriend wat dood is
  • My vriend wat my gedreig het met…

Nou ja, moenie dat ek nog al die dinkwerk ook doen nie! Beskou dit gerus as die Bloguitdaging van die week…

Blog a budddy…

Advertisements