Sleutelwoorde

, , ,

As ek om my kyk, sien ek ekstreme goed gebeur in almal se lewens. Persoonlik, emosioneel, finansieel. Dan moet ons almal ook dink hoe raak dit ons Eksistensieel…

Mense mag dink ek skryf hier van weird goed, maar more word ons almal getoor. (Ek hoop so!)

In Orlando, Florida kom mense more op groot skaal bymekaar om ‘n gebedsketting te vorm, en te bid vir wêreldvrede. Ek gaan soort van saamspeel, deur my gedagtes doelbewus in te stel op Liefde en Vrede, en hoop om ‘n klein verskil te maak, al is dit net in myself en in die mense naaste aan my. Hoe meer mense dit doen, hoe kragtiger is die boodskap.

Julle dink ek is mal?

Kyk maar net na die nuus, luister na almal om jou, lees koerante, kyk na mense se Facebook updates. Dis negatiwiteit, korrupsie, geweld en mense moor mekaar uit in gesins- geloofs- en kultuurverband. Klink dit normaal?

Mense om my het skielik snaakse siektes, as ek net na myself ook kyk met die onlangse gordelroos. Ek het altyd geweet daar is so siekte, my ma was ook siek daaraan ‘n klompie jaar gelede, maar verder is dit iets wat ek maar net verlangs van gehoor het. Deesdae het soveel mense dit,  as ek net dink hoeveel mense ek ken wat dit net hierdie jaar gehad het, is dit meer as wat ek in my 55 jaar altesaam van weet. Waar kom dit skielik vandaan dat dit vir my soos ‘n epidemie voel? (Hierdie is net ‘n voorbeeld, dink maar aan die mense om jou se snaakse siektes, in vergelyking met 10 jaar gelede)

Dan is dit nog vanaand volmaan ook.

Qi is the Spirit.

It allows us to experience the non-physical reality of SPIRIT that connects all of life.
During the event we guide the audience to visualize healing prayers.
During our Live Broadcast we will join through the breath to send healing and love to the entire world.
Prayers send energy and love to: Africa, Japan, soldiers fighting in wars, loved ones and more…

For those who are Christian – there is no conflict here.
In fact, all religions will feel comfortable, because God is attending this gathering.
We embody a humble attitude and become Qi-warriors letting God’s spirit move through us.
Combining prayer and breath has led devote Christians to testify they felt
closer to God in our circle than any other time.
Yet, this is not a religious activity.
It is a celebration of oneness to unite humanity in breath and prayer.

(Qi is maar net Lewensenergie, moenie skrik nie)

Advertisements