‘n Onbekende persoon het gesê:

Watch your thoughts, they become words.
Watch your words, they become actions.
Watch your actions, they become habits.
Watch your habits, they become your character.
Watch your character, it becomes your destiny.

Iemand vra op Facebook: Wat gaan aan in skole? Gister ‘n berig oor boelies en sodomie by ‘n spesiale skool in Heidelberg (Mpu), en vandag een oor 4 of 5 seuns wat ‘n tingerige 13-jarige vasgedruk en ‘n kompressorpyp in sy anus opgedruk en toe die wind vrygestel het by ‘n spesiale skool in Belfast. Die seun is ernstig beseer.(Sy derm is geperforeer en hy moes ‘n noodoperasie ondergaan.)

My antwoord: Universal thought. Gedagtes wat aksies genereer. Mense tel mekaar se gedagtes op. Kyk maar hoe gebeur goed in groepe, onlangs in die Kaap het 2 insidente kort na mekaar voorgekom waar wildsbokke fietsryers van hul fietse afgespring word, eers ‘n zebra, en toe ‘n hartbees. Hoeveel keer het jy al van so iets gelees? Toe gebeeur dit twee keer binne ‘n week. Daar is baie sulke voorbeelde met onlangse gebeure, soos die twee vliegtuie wat val in een week in Botswana.

Misdaad en korrupsie word op dieselde manier deur Universal Thought vererger.

Kom ons begin ‘n aksie van POSITIEWE gedagtes wat aksies van LIEFDE genereer.  Ek stuur dus hiermee doelbewus Kind Loving thoughts van Universal Love and Peace die lug in. Vang en stuur aan!

En net om my punt te maak, ek het pas ‘n gesprek met MaanMan gehad hieroor, en hom vertel van my intensie om iets hieroor te kom blog, toe gaan maak ek eers ‘n draai in die kleinste kamertjie in die huis. Daar lê altyd boeke wat ek oopslaan vir gedagte van die dag, en waar slaan ek die boek oop?

Only when you change people’s minds can you claim victory in the struggle to bring peace and harmony to humanity. And this will only occur when humanity understands that its problem is not ‘n military problem, it is not a political problem, and it is not an economic problem. The problem facing humanity today, is a spiritual problem. – Neale Donald Walsh in Tomorrow’s God.

Sela…

Gedagtes is ongelooflik kragtig, en onthou maar die konsep van sinergie. (Synergy is the ability of a group to outperform even its best individual member.)

Weer: Kom ons begin ‘n aksie van POSITIEWE gedagtes wat aksies van LIEFDE genereer.  Ek stuur dus met hierdie boodskap doelbewus Kind Loving thoughts van Universal Love and Peace die lug in. Vang en stuur aan!

 

Advertisements