Sleutelwoorde

Only a fool would trip over something that is behind him. (And only a real fool would trip over something that is behind someone else!) Hierdie gedagte was die tema een van die lewenslesse wat ek in my lewe geleer het, en wat om verskeie redes baie vir my beteken.

Ek dink altyd aan my vriendin Jennifer wat dit op ‘n Fridge Magnet gesit het in die tyd toe sy nog Amulet bedryf het. Sy is seker een van die eerste mense in ons land wat ‘n suksesvolle besigheid op die been gebring het het deur ‘n vlooimark te bedryf.

Dan het ek in ‘n baie fragile tyd in my lewe hierdie boodskap  op ‘n swartbord geskryf, wat baie vir ‘n vreemde persoon beteken het. Wie weet, dalk is dit nog ‘n blogger… 😉

Daardie dag is in my geheue gegrafeer, wat iemand vir my gesê het dankie vir hierdie boodskap. Dit verteenwoordig een van my groot lewensfilosofieë: Gooi maar jou klippie in die dam, mens weet nooit waar trek die rimpels heen nie.

Advertisements