Sleutelwoorde

, , ,

Ek hoop elke persoon wat hier lees, het vandag `n Valentyntjie in sy eie hart, om uit te deel aan ander. Wat ook al die geskiedenis, en hoe kommersieel dit mag wees, liefde in enige vorm bly lekker. Elke dag. Deel dit uit.

Mag Cupid en Psyche ook deel wees van JOU dag.

En onthou Die Liefde gaan oor meer as presente en goeters. Ek het ‘n hele paar ‘Valentines’ weggegee vandag, en ook ‘n paar gekry, beginnende met ‘n Lavendertakkie by my tee. Maar ek vind dit tog ‘n bietjie creepy dat die Organ Donor Foundation een gestuur het. Wat wil hulle van my hê? My hárt?

Antonio Canova’s statue Psyche Revived by Cupid’s Kiss, first commissioned in 1787, exemplifies the Neoclassical devotion to love and emotion. It represents the god Cupid in the height of love and tenderness, immediately after awakening the lifeless Psyche with a kiss, a scene excerpted from Lucius Apuleius’ The Golden Ass.

Advertisements