Sleutelwoorde

, , , ,

As my dag blouerig neig, is daar net een ding wat help – Seewater, of seesand. Vandag was nie my dag nie, ek het nie kans gesien om see toe te loop nie  – ek gee nie meer die dessitste ding sy naam nie, sodat ek dit ontnaam, ontkrag, ontenergie, en onteien) Nietemin kortwiek ‘dit’ my bietjie die week. Op so ‘n dag kyk ek maar prentjies. Hierdie is geneem in die rotspoeletjies straataf tussen die klippe, tydens ‘n springlaag.

En wat is MaanKind sonder haar pampoentjie?

Advertisements