Sleutelwoorde

, , ,

Bloggers, ek het julle hulp nodig, asseblief. Ek is betrokke by ‘n koerantartikel oor e-Boeke en “The Kindle Phenomenon”. Hulle wil dit graag in tipe vraag/antwoord onderhoudvorm hê. As jy ‘n vraag kon stel, wat sou dit wees?

PS Gebruik hierdie maklike skakel vir ‘n volledige lys van al Boekemakranka se e-boeke op Amazon

Advertisements