Sleutelwoorde

, , ,

As ek sê Kleinmond Kook die naweek, verwys ek nie na die weer nie. Dis weer tyd vir die Big Blues Festival! Ons het pas gaan kyk na al die voorbereidings by die hawe.

Op die oomblik is my vel nog hipersensitief vir son en gaan ek nie soos verlede jaar heeldag daar rondloop met my kamera nie, so ek wys maar wat my ervaring verlede jaar was en wat ek raakgesien het.

Ook verlede jaar gesien by die Big Blues Festival:

  

(Daar word sekerlik genoeg foto’s geneem van die kunstenaars, ek geniet dit maar om om my te kyk)

Kunstenaars waarna ons kan luister, is:

• Albert Frost & The Blues Broers
• Ballistic Blues
• Boulevard Blues Band
• Charlie King Band
• Crimson House Blues
• Dan Patlansky
• Diamondback Blues Band
• Gerald Clark
• Gian Groen Blues Band
• Hellfire Blues Club
• In the Deepend
• Natasha Meister
• Piet Botha & The Lyzard Kyngs
• Sixgun Gospel
• Southern Gypsy Queen
• The Black Cat Bones
• The Studerbakers
• Tony and the Trailer Cats
• Tribal Echo
• Vusi Mahlasela
Advertisements