Sleutelwoorde

, , ,

Wie van ons wil nie graag stories skryf nie? En die wat reeds skryf – wie wil nie graag beter skryf nie? Dis juis by skrywer Madelie Human waar ek hiervan gelees het.

Skrywer Holly Lisle het hierdie skryfkursus, wat veel, veel meer bied as net die aflaai en deurwerk van die boek. Dit is interaktief. Hoewel ek dit gekoop en op my Kindle afgelaai het, is dit vir my makliker om dit op my rekenaar oop te maak en deur te werk. Daar is ook skakels na al haar ander worksheets wat jy gratis kan kry.

Dit alles vir $2.99

Hierdie is nou wat ek noem wen-wen. Geen wonder sy doen so goed nie.

SY GEE.

Advertisements