Sleutelwoorde

, , ,

Sommige bloggers neem deel aan ‘n Fotografie tema vir die naweek. Hierdie week was dit Journey.

Nou ‘n Journey kan baie dinge wees. Journey of Souls: Case Studies of Life Between Lives is seker dié boek wat my die mees dramatiese lewensveranderde omwentelinge in my sienswyse van dinge gebring het.

To dream that you are going on a journey signifies profits, self-discovery or progress. The scenery you see in your journey and the method of travel is telling of your feelings and circumstances you may be currently experiencing.

(Elke oggend oordink ek my drome en soek elemente daarvan op in droomboeke, so verstaan ek my Journey through life)

Dan is daar ons Journeys, ons oorsese en plaaslike reise, die een lekkerder as die ander. Hierdie foto is geneem in Engeland, in ‘n plekkie genaamd The Golden Lion, in Corrbridge.  Die pub is baie oud, met sulke skewe mure en lae deure, en gebou van klip wat uit die Roman Baths kom.

Maar dan kry mens mos ook sekere Journeys wat dalk vir ander snaaks is, maar vir die reisiger ‘n maklike vervoermiddel, en terselfdertyd ‘n veilige, warm hawe.

Advertisements