Sleutelwoorde

, , ,

Perspective is everything

Hierdie miniatuur verkleurmannetjie was in die mirteheining van my buurvrou se tuin. As die foto verklein word om die werklike groottes aan te dui, is dit ongeveer hoe groot (of hoe klein!) hy was. Siestog, mens kon behoorlik sy hartjie deur daardie benige ribbekassie sien klop.

(Sien ‘n vorige skrywe oor Perspektief, waar klippe diamante geword het)

Photo challenge

http://dailypost.wordpress.com/2012/04/13/weekly-photo-challenge-two-subjects/#respond

Edit: Ek het eintlik die pot misgesit dink ek, want ek het drie subjects in my foto pleks van twee. Maar nou is die pos op, en die verkleurmannetjie was eintlik so oulik, so kyk nou maar net daarna. Die mirtetakkie was net om weer perspectief aan die vuurhoutjieboksie te gee, dat mens kan sien dis nie een van daardie grotes nie.

Photo Challenge 1 MaanKind 0

Advertisements