Sleutelwoorde

, , , , , ,

Somer is vir my die Canolalande  van die Overberg.

 

Somervrugte

 

Wasgoed in die son

 

Graanlande

 

Vol damme na die lekker winterreëns

 

Dit alles is somer vir my, maar die beste van alles, bly die see!

Advertisements