Sleutelwoorde

To create Health

Heerlike wortel, appel, suurlemoen en gemmersap!

To create – Together we will do it!

Ons bak koek as ‘n span, as die resep sê meng of roer of room, dan LAAT ek meng of roer of room…

To create – The jam on our daily bread

Appelkoostyd is darem ‘n baie spesiale tyd, en soos ek oopbreek, eet ek al die rypes. Jaar na jaar.. Ek leer nie, ek staan in die nag op met ‘n appelkoosmaag, en sweer – nóóit weer nie! Tot volgende jaar.

To create – Iets om ‘n kinderhartjie bly te maak

‘n Gemmerbroodhuisie vir Kersfees

http://dailypost.wordpress.com/2012/06/22/weekly-photo-challenge-create/

Advertisements