1. As Alta en Nadia kan, kan ek ook, al reis ek nie nou nie (eksistensieel altyd, geografies nee)
  2. Dis nat en koud en mistig en winderig en donker en onheilspellerig, al lief ek dit normaalweg
  3. Soms as jy iemand in sy professionele hoedanigheid gaan sien, stap jyself as die ‘berader’ daar uit, al is jy die arme hulpsoekende siek siel
  4. As mens se lyf kortisoon nodig het, wéét jou lyf dit en sluk jy dit dankbaar
  5. As iemand in die familie se lewenspaadjie onverwags ‘te jonk’ kortgenkip word op die wreedste manier denkbaar, besef jy you have to live it now,  en practice what you preach
  6. Bouwerkies verhoed ‘n bad wanneer ek dit die nodigste het
  7. En as jou keel boonop begin seer word, suig ‘n blerrie Zinc tablet en gaan trek jou kop toe

(Koebaai dan)

Advertisements