Moenie dat die koue naweek jou onderkry nie. Sorg dat jou hart en siel warm bly. Lees ietsie… Veral ietsie warms…

Maanvrug is ‘n sensuele en soms liriese boek wat die deur oopmaak na die donker binnekamer van Selene se seksuele fantasieë en liggaamlike avonture.

Daar is ‘n e-Boek vir elke smaak. Of jy hou van kortverhale of liefdesverhale, of dalk ernstige verhale. Ware verhale dalk?

Voel jy pronkerig, soos hulle sê djonk en djikkerig, maar te lui om uit te gaan om pret te hê? Lees hierdie een, net daar in die kooi!

Pronk – ‘n Versameling van heerlik humoristiese kortverhale

 

 

Boekemakranka se e-Boeke op Amazon

Boekemakranka se e-Boekwinkel

 

Advertisements