Sleutelwoorde

Voel jy jy word onderdruk? Word jou kreatiwiteit gedemp? Word daar oor jou geloop? Voel jy jy word plát getrap en daar word oor jou gery deur groot en klein, oud en jonk? Sonder om te wonder wat word van jou brose gestel?

Fear no more!

Die sagste grassie druk deur die taaiste teer! Jy moet net wil. Waar daar ‘n wil is, is daar GROEI.

http://dailypost.wordpress.com/2012/08/03/weekly-photo-challenge-growth/

Advertisements