Alhoewel dit nou Lente is hier, is die tema hierdie week Foliage, en wat kan nou beter blare wees as herfs tussen Willowmore en Uniondale?

Dit is sommer ‘n les in perspektief ook. Dit is presies dieselfde boom se blare in beide foto’s, maar kyk uit ‘n ander hoek, en die landskap lyk totaal anders!

http://wheresmybackpack.com/2012/09/28/travel-theme-foliage/

Advertisements