Sleutelwoorde

Ons hou daarvan om soms net ‘n koers in te ry, ietsie te eet waar ons kom en foto’s te neem wat wat ons ook al langs die pad teëkom. Ons laaste roadtrip het hierdie ene met die besondere haarkapsel opgelewer…

http://wheresmybackpack.com/2012/10/05/travel-theme-animals/

Advertisements