Sleutelwoorde

Daar is baie dinge wat my HAPPY maak, maar meeste van alles, is dit die gevoel in my hart as ek iets sien wat spontaan en in the moment is. As iemand ‘n oomblik beleef wat hom gelukkig maak. As ek iets klein sien wat my één met die Universe laat voel.

 

 

http://dailypost.wordpress.com/2012/10/05/weekly-photo-challenge-happy/

Advertisements