Sleutelwoorde

Hierdie is ‘n baie skaars droë Snow Protea. Dit groei net baie hoog op ‘n sekere plek in die Cederberge. ‘n Botanis van die San Francisco Universiteit wat vir navorsingsdoeleindes jaarliks sy plante in ons berge se GPS koördinate kom naloop, het dit vir my gebring.

Of is dit bloot ‘n voorbeeld van die Golden Ratio? Fibonacci in die natuur? Vir my is dit God made visible.

http://dailypost.wordpress.com/2012/11/02/weekly-photo-challenge-geometry/

Advertisements