Sleutelwoorde

,

My heel kortste bloginskrywing ooit, trek steeds van die meeste trefslae. Dit het bloot gelui:

Hoe om jou huwelik te red in een sin.

‘n Enkele vraag het al my huwelik menigmaal gered. Een enkele sin.  Does it really, REALLY matter?
(Dit geld natuurlik vir alles in die lewe)

Maak dit regtig saak?

 

Advertisements