Luister en leer. Die afgelope tyd het die diepe respek wat ek vir twee mense gehad het, verdiep deur hulle optrede. Hulle het uit hulle harte iets gevra, and they lived up to the challenge. Ek glo mos wanneer jy uit jou hart uit skryf, die waarheid skryf, dan is dit jou beste skryfwerk. Jou siel wat deurskyn deur jou woorde.

Daardie Korrelkop Kahuna het begin met die ding. Toe vat Son hom ook. Nou wil ek ook. Want ek glo die goed wat mense oor jou wonder en wil weet, is die goed wat ek dalk nodig het om te leer. En as ek iets uitskryf, leer ek. Genees ek.

So vra my enige iets, gee vir my ‘n onderwerp waaroor ek iets moet skryf. Moet my nou net nie vra om oor dans te skryf nie, want ek kan nie dans nie. Kon nooit.

Truth is indeed stranger than fiction.

Give it to me and give it to me good.

Advertisements