Die tema is hierdie week One shot, two ways – verskillende foto’s geneem vanaf presies dieselfde plek. Dit is sommer ‘n les in perspektief ook. Dit is presies dieselfde boom se blare in beide foto’s, maar kyk uit ‘n ander hoek, en die landskap lyk totaal anders!

 

http://dailypost.wordpress.com/2013/08/09/one-shot-two-ways/

Advertisements