Ons harte het klip geword,
sodat ons kan bly bestaan.
Sodra iets gebeur wat klip kan smelt,
hou ons ons eerder hard.
Totdat iets eendag – meedoënloos,
die klip in stukke kap.

Heart

Advertisements