Sleutelwoorde

Ouma, verstaan jy hierdie?

Give a girl a dress, and she dresses for a day. Give a girl a style, and she dresses for a lifetime.

Dis baie waar, Kiara, waar hoor jy dit? (Hopende die Seven Super Girls waarna sy heeldag op Youtube luister het tóg ‘n goeie invloed.)

Ek het dit sommer gesit en uitdink, Ouma. Ek het my eie styl met klere gekry, ek weet presies waarvan ek hou.

*Krap kop oor dieselfde kind wat ‘n uur gelede ‘n tantrum gegooi het omdat sy nie alleen wou trap-op loop om iets te gaan haal nie.*

Advertisements